Lees asb die Volgende – en Deel dit dan met Iemand Anders…
Om die waarde te besef…
Van ‘n broer of suster…
vra iemand wat nie een het nie.
Om die waarde te besef…
Van tien jaar…
Vra ‘n paartjie wat pas geskei is.
Om die waarde te
Lees asb die Volgende – en Deel dit dan met Iemand Anders…
Om die waarde te besef…
Van ‘n broer of suster…
vra iemand wat nie een het nie.
Om die waarde te besef…
Van tien jaar…
Vra ‘n paartjie wat pas geskei is.
Om die waarde te
Markus 4:22
“Daar is geen geheim nie, of dit moet openbaar gemaak word; en daar word niks geheim gehou nie, of dit moet aan die lig kom.”
In die vers vertel God dat daar groot skatte in die Woord versteek is en hulle word net geopenbaar aan die wat die Woord lees, dit… Lees Verder...
Gesinsgeweld is, ten spyte van die “beskaafde” tye waarin ons leef, ‘n astronomiese probleem. En die swaar strawwe help skynbaar nie veel nie – waar gaan dit dan eindig?
Dit skep ‘n bose siklus van kinders wat sien wat hul ouers doen, en leer dat “dit maar reg is om dit so te doen…”… Lees Verder...
Dit staan duidelik geskryf – dat EEN Siel meer werd is as AL die skatte van die aarde. Dit is NIE iets wat te koop is nie, want geen geld of rykdom kan dit koop nie. Maar tog…
Tog maak ons onsself goedkoop…
Want hoeveel keer sal ek eerder my kosbare Siel -… Lees Verder...
Dink mooi: Is jy ‘n oester of ‘n arend? Gaan HAAL jy jou kos, of “wag jy vir hoogwater”? As Christenmense is ons baie keer vergelykbaar met een van die twee…
Die oester…
Jy sien, ‘n oester plak eenvoudig teen ‘n rots, en hoop dat daar kos na hom toe sal kom. Wanneer… Lees Verder...
In my omswerwinge (destyds as musikant) het my paaie gekruis met ‘n paar dwelmverslaafdes… En hulle het almal EEN ding in gemeen gehad…
“n HOUDING” – een van “alles is geregverdig”…
Dit is wel waar dat die gifstowwe wat die dwelms bevat die oordeel aantas. Dit is dan ook so dat ALLES “geregverdig”… Lees Verder...
Ons is soms so gou om vir ons kinders te “preek” oor verkeerde vriende. Ons vermaan konstant teen hul invloed, en die skade wat hule kan berokken. Toegegee – dit kan baie probleme veroorsaak. Maar hoeveel keer gee JY toe?
Ok – seker nie aan ernstige goed nie. Jy sal jouself per slot van… Lees Verder...