↓
Menu ↓
  • Amptelike nuus oor die Coronavirus van die regering se webblad. Kliek Hier om te lees

Roepstem van 'n Christen

Gedagtes van 'n Christen Vrou

Roepstem van 'n Christen
Home Menu ↓
Skip to primary content
Skip to secondary content
  • Tuisblad
  • Hou Op Rook in 7 Dae
  • Kontak Ons

Category Archives: “n Gedagte vir die Dag

Post navigation

← Older posts

Wees Voorbereid…

Posted on February 25, 2021 by Karien

Matt 25:13 “Waak dan, omdat julle nie weet op watter dag en uur dit sal gebeur nie.” Die stuk handel oor die 10 maagde, en ons almal ken die verhaal. … Kliek om verder te lees…

Posted in "n Gedagte vir die Dag

Ken Jy God Werklik?

Posted on February 24, 2021 by Karien

God woon in elke mens. God het ook iewers aan jou deur geklop. Nie natuurlik nie, maar geestelik. Die skrif se dat almal My sal ken, groot en klein. Ken … Kliek om verder te lees…

Posted in "n Gedagte vir die Dag, Pitkos

Wat Kan God Vir Jou Doen?

Posted on February 17, 2021 by Karien

Vir Josua het God die son laat stilstaan, Vir Hiskia die sonwyser 10 grade terug geskuif, Vir Moses ‘n pad deur die see gemaak, Vir Jona het Hy lewendig uit … Kliek om verder te lees…

Posted in "n Gedagte vir die Dag

Vertrou Op Die Here

Posted on February 14, 2021 by Karien

Spreuke 3 : 5 “Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie” Verwante lesstof…Alles Begin Met God… ‘n Reis met ‘n Doel… … Kliek om verder te lees…

Posted in "n Gedagte vir die Dag

Deur die Gees…

Posted on February 13, 2021 by Karien

Sag 4:6 Nie met mag en krag sal jy slaag nie, maar deur My Gees, se die Here die Almagtige. Een van die beste maniere om vry te lewe deur … Kliek om verder te lees…

Posted in "n Gedagte vir die Dag

Moenie Tou Opgooi Nie…

Posted on February 12, 2021 by Karien

Gal 6:9 Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel. Dit … Kliek om verder te lees…

Posted in "n Gedagte vir die Dag

Kies Die Lewe

Posted on February 11, 2021 by Karien

Romeine 8:6 “Die dinge waarmee die sondige natuur van die mens hom besig hou, loop uit op die dood, maar die dinge waarmee die Gees Hom besig hou, bring lewe … Kliek om verder te lees…

Posted in "n Gedagte vir die Dag

Post navigation

← Older posts

Onlangs Geskryf…

  • Is jy soos Jona?
  • Wees Voorbereid…
  • Ken Jy God Werklik?
  • Freedom and Jeff
  • Houding en Dwelms – Watter lei tot Watter?

Kategoriee

  • "n Gedagte vir die Dag
  • Dink Mooi…
  • Kwelvrae
  • Pitkos
  • Uncategorized
  • Visuele voorstellings
Ander webskakels
© 2021 - Roepstem van 'n Christen
↑