Category Archives: Uncategorized

Is jy soos Jona?

Is ons die maar soos wat Jona was nie? Ja hoe was hy? Hy was ongehoorsaam. Die Here stuur vir Jona en ons om ‘n sekere taak te doen en ons wyer of loop draaie daarom. Soms moet ons net gaan stil sit en vra “Here wat wil U he moet ons vandag vir U… Lees Verder...

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Gekruisde Lyne

Ons verstaan soms so weinig van God se werk in
ons lewe. Sy plan vir ons lewe word dikwels
met gekruisde lyne getrek. Dan kom ons in
opstand met God. Daaar is baie mense wat met
‘n diep wrok teenoor God deur die lewe gaan.

Mense wat God se plan met hulle lewe
bevraagteken… Lees Verder...

Posted in Pitkos, Uncategorized | Leave a comment