Deur die Gees…

Sag 4:6

Nie met mag en krag sal jy slaag nie, maar deur My Gees, se die Here die Almagtige.

Een van die beste maniere om vry te lewe deur Christus is om God se hulp te vra – en om Hom dikwels te vra. Een van jou wapens wat jy het is gebed. Jy kan nie bloot deur vasberadenheid jou situasie verbeter nie. Jy moet vasberade wees, maar vasberade nie in jou eie krag nie maar deur die Heilige Gees. Die Heilige Gees is jou Helper – vra Hom om hulp. Steun op Hom want alleen sal jy dit nie regkry nie….

Sukkel u, of iemand wat u ken, om op te hou rook? KLIEK HIER vir ‘n beproefde, veilige, natuurlike oplossing