Hou op Rook binne 7 Dae

Die Probleem…                                                                                                   Neem ‘n Brosjure asb………

hou op rook binne 7 dae,sewe dae

Sommige produkte plaas eenvoudig NOG meer nikotien in jou stelsel – soos kougom en plakkers. Solank as wat jy nog nikotien byvoeg, sal jou liggaam mos nooit werklik vry wees nie…

Om nie te praat van die feit dat swanger vrouens dit glad nie kan gebruik nie.

Die Oplossing:                 KLIEK HIER of op die foto om dit af te laai

Instede daarvan om die probleem te vererger, maak dit mos meer sin om bloot die liggaam (en brein) te help om (1) die nikotien so gou moontlik uit jou gestel te verwyder, en (2) jou liggaam te help om die onttrekking te verwerk op ‘n natuurlike manier met natuurlike hulpmiddels.

Die Produk:

Die Fibre Shake formule (oorspronklik ‘n drankie, maar nou in kapsule-vorm vir u gerief) vul eenvoudig die leemtes wat ontstaan in jou gestel wanneer jy ophou rook. Dit help jou liggaam om so gou moontlik van al die nikotien ontslae te raak.

Omdat dit totaal natuurlik is, is dit moontlik om dit te gebruik saam met enige medikasie of siekte-toestand – en ook veilig tydens swangerskap.

En nee – dit laat jou NIE gewig optel nie….:)

Gratis aflewering per spoedpos by u naaste poskantoor binne twee werksdae.

Kontak Karien by 082 333 1328 of gebruik hierdie kontak-vorm vir meer inligting of om ‘n bestelling te plaas:

Your Name (required)

Your Email (required)

Subject

Your Message