1. GLO: Vetrou die Here in Alles (Heb 11:6)
2. GEHOORSAAM: Leer die Bybel ken en doen alles wat die Here van jou verwag
3. GEBED: Praat gedurig met die Here (Fil 4:6)
4. GEMEENSKAP: Soek ander gelowiges by eredienste en elders op en werk saam met hulle in die Here se diens (Heb 10:25)
5. GEE: Wy jouself en jou goed aan God en aan jou naaste. (2 Kor 8:5; 9:7 – 10)
6. GETUIG: Vertel vir ander van die verlossing in Christus en leef so dat hulle kan sien dat die Here jou lewe nuut gemaak het (Rom 10 : 9 – 10)