Kies Jou Gedagtes…

Vir ‘n gelowige is dit noodsaaklik om reg te dink. Dit is iets wat noodsaaklik is in elkeen se lewe – soos jou asemhaling en hartklop. Sonder hierdie dinge kan ons nie lewe nie. Die Here het dit al lank gelede vir my gewys. Net soos my lewensfunksies belangrik is vir my fisiese voortbestaan is gereelde gemeenskap en gehaltetyd saam met God noodsaaklik vir my geestelike lewe. Die regte denkwyse is noodsaaklik vir ‘n seevierende lewe. Begin om jou gedagtes versigtig te kies….

Sukkel u, of iemand wat u ken, om op te hou rook? KLIEK HIER vir ‘n beproefde, veilige, natuurlike oplossing