Oe om te Sien

Wat maak jy met die sintuie wat God jou gegee het? Is dit daar bloot vir ornamente? Hoe gebruik jy dit werklik? Ja oe om mee te sien… Wat sien ons elke dag? Net die verkeerde in ander se oe? Maak jou oe vir ‘n slag toe en kyk hoe dit vir ‘n blinde moet wees? Hoe sou jou wereld gelyk het as jy blind gebore was?

Ons is tog so maklik om te kla. Kyk bv. Wanneer jy in jou motor ry en daar is ‘n verkeersknoop… wat maak ons? Praat ons Afrikaaans of dalk Frans? Leer om meer geduldig te wees met ander en besef elke voorreg wat jy so onverdiend uit God se hand ontvang het. Waarna kyk jy elke dag op TV? Geweld of dalk nog erger. Hoeveel tyd spandeer jy werklik jou oe op die goeie uit God se hand? Besluit vir jouself….

Sukkel u, of iemand wat u ken, om op te hou rook? KLIEK HIER vir ‘n beproefde, veilige, natuurlike oplossing