Om die Waarde te Besef….

Lees asb die Volgende – en Deel dit dan met Iemand Anders…

Om die waarde te besef…

Van ‘n broer of suster…

vra iemand wat nie een het nie.

Om die waarde te besef…

Van tien jaar…

Vra ‘n paartjie wat pas geskei is.

Om die waarde te besef…

Van vier jaar…

Vra iemand wat klaar studeer het.

Om die waarde te besef…

Van een enkele jaar…

Vra ‘m student wat ‘n finale eksamen gefaal het.

Om die waarde te besef…

Van nege maande…

Vra ‘n moeder wie se baba stil gebore is..

Om die waarde te besef…

Van een enkele maand…

Vra ‘n moeder wie se kind vroeg gebore is.

Om die waarde te besef…

Van een enkele minuut…

Vra iemand wat die bus, trein of vliegtuig gemis het.

Om die waarde te besef…

Vra iemand…

Wat ‘n ongeluk oorleef het.

Om die waarde te besef…

Van ‘n vriend of familielid….

Verloor een.

Die tyd wag vir niemand nie – koester elke oomblik

En dit is eenvoudig meer werd saam met iemand spesiaal.

Hou vas aan die vir wie jy lief is…

Solank as jy kan.

Hierdie brief het van ‘n onbekende oorsprong in my mailbox beland – in Engels.

Deel dit asb met iemand anders – gebruik die vormpie regs, of die Facebook knoppie onder, of stuur eenvoudig die bladsy se adres per epos na iemand anders asseblief.

Dalk maak jy iemand se dag iewers…

Dankie

Sukkel u, of iemand wat u ken, om op te hou rook? KLIEK HIER vir ‘n beproefde, veilige, natuurlike oplossing