Romeine 8:6
“Die dinge waarmee die sondige natuur van die mens hom besig hou, loop uit op die dood, maar die dinge waarmee die Gees Hom besig hou, bring lewe en vrede.”
Hierdie skrifgedeelte gee ‘n beskrywing van die toestand waarin ons denke behoort te wees en waarmee ons onsself mee moet besig… Lees Verder...

