Visueel – Drome uit die Bybel – en hul Betekenisse

‘n Visuele voorstelling van 21 bekende drome uit die Bybel, en hul betekenisse. Dis nogal merkbaar dat verreweg die meeste drome uit die Ou Testament spruit, met slegs vyf van die een en twintig wat in die Nuwe Testament verskyn. In der waarheid beteken dit daar is meer drome opgeteken in Genesis as in die hele Nuwe Testament:

”bible Infographic:



Sukkel u, of iemand wat u ken, om op te hou rook? KLIEK HIER vir ‘n beproefde, veilige, natuurlike oplossing