Wat Kan God Vir Jou Doen?

Vir Josua het God die son laat stilstaan,

Vir Hiskia die sonwyser 10 grade terug geskuif,

Vir Moses ‘n pad deur die see gemaak,

Vir Jona het Hy lewendig uit ‘n vis se maag gehaal,

Vir Daniël nie laat byt deur die leeus nie

Vir Petrus het Hy op die water laat loop,

Vir Saggeus het Hy uit die boom loop haal,

Vir meer as 10 000 mense het Hy uit 5 brode en 2 vissies kos gegee,

Vir ‘n hele mensdom (die wat was EN die wat nog kom)  –  Het Hy gesterf…

Dink net wat Hy vir JOU kan doen vandag . . .

Sukkel u, of iemand wat u ken, om op te hou rook? KLIEK HIER vir ‘n beproefde, veilige, natuurlike oplossing