Romeine 8:6 “Die dinge waarmee die sondige natuur van die mens hom besig hou, loop uit op die dood, maar die dinge waarmee die Gees Hom besig hou, bring lewe … Kliek om verder te lees…
Karien
‘n Visuele voorstelling oor die uitleg van die Bybel, en hoeveel spasie aan watter onderwerpe afgestaan word (soos bv geskiedenis, wette, gedigte en lofliedere, profesiee, ens), wie die meeste geskryf … Kliek om verder te lees…
Partymaal is dit goed om vir ‘n oomblik stil te sit en te dink – en te besluit of ons prioriteite reg is al dan nie… Selfs al probeer ons … Kliek om verder te lees…
‘n Visuele voorstelling van 21 bekende drome uit die Bybel, en hul betekenisse. Dis nogal merkbaar dat verreweg die meeste drome uit die Ou Testament spruit, met slegs vyf van … Kliek om verder te lees…
1. GLO: Vetrou die Here in Alles (Heb 11:6) 2. GEHOORSAAM: Leer die Bybel ken en doen alles wat die Here van jou verwag 3. GEBED: Praat gedurig met die … Kliek om verder te lees…
Matt 12:33 As jy se ‘n boom is goed, moet julle ook se sy vrugte is goed, en as julle se hy is sleg, moet julle ook se sy vrugte … Kliek om verder te lees…
Ons is soooo gou om onsself te vergelyk met ander mense… jy weet, ek is mos nie SO welaf nie, or ek sal nooit so wees nie, of ek is … Kliek om verder te lees…