↓
Menu ↓
  • Amptelike nuus oor die Coronavirus van die regering se webblad. Kliek Hier om te lees

Roepstem van 'n Christen

Gedagtes van 'n Christen Vrou

Roepstem van 'n Christen
Home Menu ↓
Skip to primary content
Skip to secondary content
  • Tuisblad
  • Hou Op Rook in 7 Dae
  • Kontak Ons

Category Archives: Dink Mooi…

Post navigation

← Older posts

Is ons Prioriteite reg, of nie?

Posted on April 12, 2021 by Karien

Partymaal is dit goed om vir ‘n oomblik stil te sit en te dink – en te besluit of ons prioriteite reg is al dan nie… Selfs al probeer ons … Kliek om verder te lees…

Posted in Dink Mooi...

Groepsdruk – Watter Voorbeeld is Jy vir jou Kinders?

Posted on March 27, 2021 by Karien

Ons is geneig om groepsdruk te sien as iets wat kinders ervaar. Maats plaas druk op ander om dinge te doen sodat hulle “deel kan wees van die groep”. Jy … Kliek om verder te lees…

Posted in Dink Mooi...

Hoe Getuig jy elke Dag?

Posted on March 26, 2021 by Karien

Wanneer ’n mens vervul word met die kennis van die beloofde Paradys onder Christus se Koninkryk wil jy dit aan ander vertel. Jý sal dit ook wil doen. Dit is … Kliek om verder te lees…

Posted in Dink Mooi...

Verkeerde Vriende – Preek jy of Doen jy?

Posted on March 20, 2021 by Karien

Ons is soms so gou om vir ons kinders te “preek” oor verkeerde vriende. Ons vermaan konstant teen hul invloed, en die skade wat hule kan berokken. Toegegee – dit … Kliek om verder te lees…

Posted in Dink Mooi...

Wat is die Prys van JOU Siel?

Posted on March 15, 2021 by Karien

Dit staan duidelik geskryf – dat EEN Siel meer werd is as AL die skatte van die aarde. Dit is NIE iets wat te koop is nie, want geen geld … Kliek om verder te lees…

Posted in Dink Mooi...

Egskeiding – Hoe Diep het Jy al Gedink?

Posted on March 12, 2021 by Karien

Wanneer dit by verhoudings en egskeiding kom, is dit maklik om te se: Dit werk nie meer nie – ons kan nie so aangaan nie. Ons kry klaar en kies … Kliek om verder te lees…

Posted in Dink Mooi...

Moet jy Werklik Bid vir Jou Vyande?

Posted on March 10, 2021 by Karien

Ons Afrikaner-volkie sukkel by tye maar om te vergewe… En dan se God nog ons moet bid vir ons vyande… Dit klink mos nou nie reg nie… Of maklik nie… … Kliek om verder te lees…

Posted in Dink Mooi...

Post navigation

← Older posts

Onlangs Geskryf…

  • Blou Maandag?
  • Is Jy ‘n Leesbare Brief?
  • Gedenk jy die Sabbatdag?
  • Die Keuse is Joune…
  • Is jy soos Jona?

Kategoriee

  • "n Gedagte vir die Dag
  • Dink Mooi…
  • Kwelvrae
  • Pitkos
  • Uncategorized
  • Visuele voorstellings
Ander webskakels
© 2021 - Roepstem van 'n Christen
↑