In my omswerwinge (destyds as musikant) het my paaie gekruis met ‘n paar dwelmverslaafdes… En hulle het almal EEN ding in gemeen gehad… “n HOUDING” – een van “alles is … Kliek om verder te lees…
Category Archives: Kwelvrae
Ok. Die een sal seker ‘n storm om my kop laat losbars….:) Reg so. Depressie is gereserveer vir meer gegoede mense – of ten minste vanaf middelklas opwaarts. Dis my … Kliek om verder te lees…
Daar is baie van ons wat go dat dit verkeerd is om jou eie lewe te neem. Dit word per slot van sake in die Skrifte so gestel dat jy … Kliek om verder te lees…
God laat wel goddeloosheid toe, en miljoene op aarde beoefen dit opsetlik. Hulle verklaar byvoorbeeld oorloe, werp bomme op kinders, vernietig die aarde en veroorsaak hongersnode. Miljoene rook en kry … Kliek om verder te lees…
Volgens die rolprent “the Secret” kan jy dinge na jou toe aantrek – volgens “The Law of Attraction”. As Christen klink dit dalk onnatuurlik, en nie volgens die Wil van … Kliek om verder te lees…
Gesinsgeweld is, ten spyte van die “beskaafde” tye waarin ons leef, ‘n astronomiese probleem. En die swaar strawwe help skynbaar nie veel nie – waar gaan dit dan eindig? Dit … Kliek om verder te lees…
Ons is gou om ons kinders voor te se wanneer dit kom by groepsdruk… Maar weet ons regtig waaoor dit gaan? Weet ons regtig wat in hulle wereld aangaan, and … Kliek om verder te lees…